Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

SONNEBLOM

TYD IS KOSBAARDER AS GELD

Deur Datum gepubliseer: 27 Februarie 2019 18

Geloof,gesondheid,liefde en tyd- hierdie dinge is kosbaarder as goud en BAIE meer werd as geld. Daar is ‘n spreekwoord wat lui ”:Tyd is geld.” Dit is gedeeltelik waar, want hoe harder jy werk hoe meer geld maak jy in die meeste omstandighede .Tyd is meer werd as geld. Wat…

AS GISTER WEER VANDAG KON WEES

Deur Datum gepubliseer: 27 Februarie 2019 17

AS GISTER WEER VANDAG KON WEES

“Ma-a-a-a, maak asseblief die deur oop” roep Marlet vrolik deur die oop kombuis venster”. Sy staan op die sement blombak se rand om by te kom en spring vroik af toe ek antwoord met ‘n vrolike stem, “Ek kom”
Toe ek die voordeur…

UURGLAS

Deur Datum gepubliseer: 26 Februarie 2019 23

UURGLAS

Ek trek my vingers deur my grys deurdrenkte hare.
Die stille tekens van waar ek staan in jare.
Die uurglas op die kas vang my oog en ingedagte kyk ek hoe die sand deur sy boepenslyfie vloei.
Ek dink beangs daaraan dat met die spoed wat die sand deur…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 207 gaste aanlyn

Bydraes – Argief