Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Toom

Ons Omgang met die Wêreldwye Pes

Deur Datum gepubliseer: 6 Mei 2021 3
In April hoor ek van 'n staat waar glad geen entstof aangekom het nie. Agt miljaard (8 000 000 000) aardbewoners tans, en hoeveel stinkende lyke wanneer alles verby is?

TOERIS IN MY EIE LAND

Deur Datum gepubliseer: 4 Februarie 2021 5

Hierdie flentertjie het ek seke al tien jare gelede op wyle WOES geplaa.
Miskien is dit interessant om te lees HOE VOEL mens na so Ün lang afwesenheid as jy weer huistoe kom.

Ek was tweekeer in my „tuisland”: Agt jaar gelede en nou kersfees. Dis nie moontlik om alle…

SNEEU OP MY AKKER

Deur Datum gepubliseer: 31 Januarie 2021 7

SNEEU OP MY AKKER

Dis natuurlik nie my akker nie; dis die akker op die grond van ons buurdorp, agter die grens tussen ons en die buurdorpie („Dorf” = gehuggie). Daar boer een van die grootste varkboere in Noord-Duitsland. Al sy trekkers en ander landboumasjiene word deur elektroniese rekenaars van…

IMMUNITEIT en KWARANTYN Deel 3

Deur Datum gepubliseer: 26 Julie 2020 8

 

IMMUNITEIT en KWARANTYN

Deel 3

Hoe gaan dit nou lyk wanneer die wêreldwye doodbringende, besmetlike siekte verby is?…

IMMUNITEIT EN KWARANTYN, Deel 2

Deur Datum gepubliseer: 5 Junie 2020 8
. . . die ergste, die psigiese kwaal, die siel se ontwrigting wat kom weens die ingeslötenheid, die afgegeskeidenheid by massa-kwarantyn . . .

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 91 gaste aanlyn

Bydraes – Argief