Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Vlooi

VERLANGE

Deur Datum gepubliseer: 21 Julie 2021 2

die dae wat die stilte
vir jou kom fluister
jou roep in die oggend,
soggend nog duister
waar die ego
van jou stem
in my gedagtes
sproke sang
is wanneer
die verlange my
die diepsinnigste vang

AS ‘N HART BREEK

Deur Datum gepubliseer: 16 Julie 2021 2
As ‘n hart breek,
skree dit van pyn
jy hoor miskien nie ‘n hoorbare geroep nie,
maar die stilte is oorverdowend

OM ‘N BETER MENS TE WEES

Deur Datum gepubliseer: 14 Julie 2021 2

ek het al talle regte keuses in lewe gemaak,
maar al baie in verkeerde keuses my siel laat braak.

ek het al meer as een maal in lewe my glimlag versuim,
en verruil vir eerder nog ʼn bietjie pyn.

ek het al meer as een maal in…

KLEINSKRIF DINGE

Deur Datum gepubliseer: 8 Julie 2021 Hou van

ek het die lewenslange huurkontrak met my hart onderteken
maar die kleinskrif dinge lê nog onbereken
terwyl ek besef tyd hardloop vir my uit
is dit die waarmee ek en my hart stry,
tyd om saam jou jonk te wees
tyd om saam jou dronk te wees
verlief te wees
(tyd saam jou)
as jy…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 122 gaste aanlyn

Bydraes – Argief