Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Wietzjr

As die stadsliggies roep

Deur Datum gepubliseer: 3 Februarie 2018 14

Jy wil nie rerig terug kom nie-
Terug stad toe kom nie
Want al die slegte herrineringe is daar
Waar jy gehoop het vir liefde daar
En die stadsliggies flikker…
Van vêr af kan jy sien hulle roep

Glas

Deur Datum gepubliseer: 31 Januarie 2018 17

Het jy al gehoor hoe glas val?
Gehoor hoe dit in stukkies breek?
Duisende klein stukkies…
Stukkies wat n mens nie kan optel nie
Daar is so baie klein stukkies
Nou dis hoe dit voel…
As jou drome niks meer beteken nie
As jy niks meer…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 186 gaste aanlyn

Bydraes – Argief