Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Christo

Daar is NIE geld NIE!

Deur Datum gepubliseer: 24 Augustus 2016 12

Daar is NIE geld NIE!

Ek hou nie daarvan om dorp toe te gaan nie! Ek gaan net dorp toe in selfverdediging.

Maar so tref dit my nou op hierdie sonnige, herfmiddag dat ek vir Dierbaarste ‘n dit en ‘n dat en dan nog sommer iets vir die wis en die…

Die Droomboom

Deur Datum gepubliseer: 23 Augustus 2016 12

Ek plant vir jou ‘n wildevyeboom
met digte blare en soet-soet vrug.
Gee dit sorgvuldig water
en beskerm dit teen weer en wind.
Eendag kom jy miskien weer hier verby
dan sal ons in die skaduwee sit en droom.
… Soos gister …

© Zymrly 5 Aug 2015

Prinses van Gif

Deur Datum gepubliseer: 23 Augustus 2016 12

Deur die newels van die pyn
wat dieper lê as vlak venyn
tower jy die beeld op van
omgee en deernis wat in
die donker in vodde verklee.

Dan drup die gif groen uit
jou slagtande en mond en jy
besoedel die oggendstond
met hoonlag en vingerwysing
na die mag…

Die Passie van Himeros

Deur Datum gepubliseer: 1 Julie 2016 17

Die passie van Himeros*
Hy voer haar met dadels en heuning
en balsem haar son-bruin lyf
met reukolie en nektar.
Lê haar neer op die altaar van sy liefde
en laat haar lang donkerhare soos
‘n sluier oor die klippers van sy hart hang.
Hy bedruip haar met die…

Loopdop Doep se Nasaat (Hoofstuk 6)

Deur Datum gepubliseer: 11 April 2016 13

“Liewe blik … “ Ek knip die kragwoord kort. Ek is nog nie twee dae in hierdie hardebaarde se teenwoordigheid nie of ek neig ook al om soos ‘n matroos te vloek.

Ek kyk beskuldigend na Duiker; “Moet my nou nie weer stil maak nie. Maar dit lyk my hierdie…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 360 gaste aanlyn

Bydraes – Argief