Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Christo

Die Oom … Die Volmaakte Moord

Deur Datum gepubliseer: 11 April 2016 8

Dis donker in die skaduwee van die Wildevyeboom waar Klein Gert Venter staan in die agterplaas van die kinderhuis. Hy wag om te kyk of iemand agtergekom het dat hy nie in sy bed is nie. Maar die huis bly donker en stil.
Hy sluip gebukkend tot by…

Die Oom … Is onsedelikheid ook rooi? Hoofstuk 2

Deur Datum gepubliseer: 8 April 2016 11

Gert Venter sit aan die tafel en kyk hoe sy ma die bakke kos voorsit. Terwyl sy so ‘n laaste roer in elke bak gee, draai sy maag saam. So ‘n lekker honger draai.

“Ek is darem nou baie honger!” laat hy dan ook summier hoor. “Dis seker van al…

Loopdop Doep se Nasaat (Hoofstuk 5)

Deur Datum gepubliseer: 8 April 2016 12

Ek ry ingedagte huistoe. Dis amper of die bakkie self die pad huistoe ry.
My oog val kort-kort op die boek wat langs my op die sitplek lê.
Ek het nog nie die moed gehad om dit oop te maak nie. As ek na die dikte van die…

O Here ! Hoor!

Deur Datum gepubliseer: 8 April 2016 13

Toe die nag uitvloei deur die
uurglas se spleet het die dag
op die grond geval en die tyd
van die dag is nie gemeet aan
die son wat in die middaguur
stil gaan staan nie.

En die gees van die wind het
die nuwe botsels bruin geskroei
en dit saam met die aarde laat
verdor totdat die…

Die Oom (Hoofstuk 1)

Deur Datum gepubliseer: 7 April 2016 11

Dis donker in die kamer, maar Klein-Gert Venter is bewus van elke beweging wat die man op die ander bed maak. Hy kan dit egter nie sien nie – hy span sy ander sintuie in om waar te neem.

Klein-Gert wens hulle was ook so ryk soos James…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 122 gaste aanlyn

Bydraes – Argief