
Skuldig
my daad
gebrandmerk as sondig
in ander se oë
wat die werklikheid
met ongemak waarneem.
elke daad
staan bo die moet en moenies
oordeel alleen
aan die lewens
se wins en verliese staat.
in balans
is ń ouer klap
ń rooi kinderboud merk
op sy tyd ń
seer en reg in een vasgevang.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.