Sombere gevoelens.
Van al die sombere beloftes,
groei ʼn enkele boompie uit.
Dit is die wag-ʼn-bietjie-bos,
van verwagting.
Van ver so skoon, so groen, so mooi
maar hoe so verward!
Wanneer hy ontluik en groei,
as wat ʼn opstandige hom pas?
En strek hy dan sy takke uit
na sy eie gevolgtrekking wat hom pas,
dan haak jy in die dorings vas!!
31 Mei 2014.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.