Soos ʼn glimlag van ʼn onskuldige kind.
Met hartseer in jou blik
swerf jou siel in die woestyn,
waar voëls swygend sing
in die onuithoudelike stiltes —
Hoe kon jy toelaat
met leë hande
die geteister aan die hart
aan stille leuen verbystering —
Hoe kon jy toelaat!
vriend van liriek en poësie,
niks aan moegheid, jou verlaat
jou verberg onder lewensdruk
van nuttelose antwoorde op drome —
Hoe kon jy toelaat
jou sandkasteel in duie laat stort
soos ʼn glimlag van ʼn onskuldige kind
ter wille van jou vriende, so onberispelik
versier jy die ootmoediges, met ʼn deursigtige blik.
23/11/2014.
6 Kommentare
-
-
Anze
baie mooi Arnold
-
Palet
Sjoe! Baie mooi
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
hierdie werk het my geroer Arnold