Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Sukses Trap

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 27 Junie 2022 Aantal woorde: 50 144 Kere gelees 4

verwyder nat broek
wat stink
kruip voort

ervaar nog seer
stukkende nerwe
word gesond

open grense
ń wye wêreld
om in rond te val

opstandsgees
gis drange
in ń lewensdrank

soeke na bates
gee doel
aan werk

sukses behaal
laat sak
die vaak

links-regs besluite
bly gedane sake
agtertoe is dood




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 573
Kommentaar telling: 148

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 240 gaste aanlyn

Bydraes – Argief