Titel: Swart Koffie
Deur Koos Elsum

koffie geur
vul die vroeë uur
soek neuse
te in filtreer
in koffieshop
arabica geur
vul die mond
om elke klier
alles goed
besigheid loop
deur dun
kelner skoene
patos oë
deur wit stoom
kyk weg
en huil
TEMAS