Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Briewe

OP JOU BORSKAS (goud)

Deur Datum gepubliseer: 27 Junie 2022 7

As ek vannaand my kop neerlê
mag dit op jou borskas wees
want ek is bang
bang vir myself
bang vir Eskom se donker
bang vir ons eie Afrika
bang vir ‘n heelal
wat heeltemal te veel geword het

ek is bang omdat ek ‘n vrou is
bang omdat ek hier is
bang vir skadu’s
wat wrede mense wegsteek
bang dat…

MY WENS VIR JOU

Deur Datum gepubliseer: 19 Junie 2022 8

Mag die son altyd helder voor jou skyn
sodat jy sal weet in watter rigting om te gaan
mag jy gereeld op die dak van die nag klim
om stringe sterre net vir jouself te pluk
mag jy elke dag crave na ‘n nuwe avontuur
vars water uit lopende stroompies drink
nuwe grondpaaie sonder
mensgemaakte…

Heilige Katedraal (Goud)

Deur Datum gepubliseer: 16 Junie 2022 9

wanneer die ure uitloop en die nag haar sterre oor ons hang
in die ryptrap van ‘n winterlandskap waar heilighede katedraal
daar waar die donker breekdun word onder drome wat vlak sweef
wanneer die ure uitloop en die nag haar sterre oor ons hang
daar sal ek jou kom haal en jou kokonlyf…

Wat skryf ek?

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2022 10

Ek wil in samewerking met die projekbestuurder ‘n paar algemene notas skryf oor inskrywings wat gemaak word in die projekte.
Julle sal daarop let dat die kategorie wat voorheen as “Gorrels” bekend gestaan het in Junie verander het na “Meningstukke”. Die verandering moes lankal al gebeur het, maar eerder laat…

Digter & Skrywer? Lees hier – Ink Moderator

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2022 23

(Aangesien INK spog met soveel nuwe lede, wil ek net graag hierdie plasing herhaal vir insae deur elke lid) Eerste plasing is oorspronklik geplaas op 12 Mei 2021 en ons het slegs die datum aangepas

 

Ai, my lieflinkies

As `n Afrikaner, is een van die moeilikste dinge vir my om toe…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 139 gaste aanlyn

Bydraes – Argief