Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Briewe

Net jou hand …

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2016 22

die see is rof-onstuimig
soos die storm in my hart
die seevoëls raas aspris met
skril stemme wat my tart
ek het jou gemis vanaand
die see was sommer grou
die branders ken ‘n nuwe lied
ons het dit saam geskryf vir jou

ek wou die boodskap by…

Ek het vandag …

Deur Datum gepubliseer: 18 Februarie 2016 22

Ek het vandag vir jou ….
‘n ry spore in die seesand gestap
Elke spoor het gesë
… jy woon hier in my hart

Peperduur vriendskap …

Deur Datum gepubliseer: 16 Februarie 2016 27

‘n brief met net ‘n paar woorde
op ou gekreukelde papier
dit sê jou vriendskap is goedkoop
maar jou liefde vir my peperduur

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 1 465 gaste aanlyn

Bydraes – Argief