Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Die Lewe

‘n Donkerrooi steen

Deur Datum gepubliseer: 17 Maart 2016 12

Gisteraand het die maan ontplof
dit was ’n helder slag
soos die flits van ’n kamera
in die nag …

al wat nou oor is
van die maan
– ’n donkerrooi steen
wat gebroke in die donker lug hang –

Die slag se krag
was so sterk
dit het tot op die aarde gestrek
en my teen my…

ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 8

Deur Datum gepubliseer: 17 Maart 2016 9

Vir twee maande gaan die lewe maar sy gewone gang. Bedags op kantoor en naweke kuier ek, ma Aletta, en Cindy maar so oor en weer by mekaar. In hierdie twee maande groei die band tussen ek en Cindy al stewiger maar van n vryery is daar geen sprake…

ALLETTA BOONZAAIER HFSTK 7

Deur Datum gepubliseer: 14 Maart 2016 16

Ek dink ek het te seer gehad om op te let waarheen is Cindy werklik met my oppad en toe ek weer sien stop sy voor ma Aletta se huis. Sy wip uit die Land-Rover uit en hardloop om na die linkerkant toe om my uit te help. Ek…

Minnelied in die berg

Deur Datum gepubliseer: 14 Maart 2016 12

In ’n koel-lawend bergpoel
hoog teen die berg se hang
rangskik ek goue liefdeskrale
in lowergroen mos vasgevang
groot-oog waterskilpad
loer uit verweerde skuit
as palmtak se minnelied
ons na vêr droom verskiet

Meganies retireer deur
magies-waterval sproeireën
waar hand, hart, honger lippe
mekaar…

Vergane gisters

Deur Datum gepubliseer: 14 Maart 2016 13

papierdun skyfie van die maan
gooi seën ruim in bakhand uit
oor enkeling en ook vreemdeling
wat verlangend na Bowe staar
met gedagtes oor wat môre
weer padlangs sal baar

waar die strepiesmaan
dan skaam met ‘n rooi gesig
deur traan-swangerwolke loer…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 71 gaste aanlyn

Bydraes – Argief