Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Familie

Sussies

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2016 18

Eens was daar drie sussies
en onthou ek uit vergange se dae
n kiekie iewers so soortgelyk
aan hierdie foto erens in n album

Spits ek my oe op die foto
en word verlange so groot
aan eens onder n moerbeiboom
saam pop, pop gespeel

Soggens vroeg het ons saam
die…

Saphira en die Toevallige Liefde

Deur Datum gepubliseer: 12 September 2016 17

Dis ‘n pragtige herfs oggend. Die heide is oortrek met huidestruike wat vol in blom is. Selfs wit en pienk blomme kan tussen die oorweldigende pers gesien word. Dis Saphira se gunsteling deel van die jaar in die berglande. Alles ruik na huideblomme soos dit gebruik word om alledaagse…

Blameer die Lente

Deur Datum gepubliseer: 9 September 2016 16

Ma, ek was nie dronk nie.

Die lente was in die lug.
Die wind was in my hare,
die see en die sand en die sout.
Die son was teen my rug
en ek onthou
(na soveel jare)
dat ek wou dans . . .

*

Ma,
daar was ‘n tafel in jou huis
in die middel van die groen
en…

Die geur van kaneel

Deur Datum gepubliseer: 8 September 2016 10

Ek het gisteraand tot watter tyd van die nag melktert gebak, die ware Jacob. Hedendaagse melktert proe mos ene plastiek, melerig, te skerp gegeur met amandel ekstrak en wie weet wat nog. Die oumense vanmelewe het nie sulke fênsie geurmiddels gehad op die plase nie. Daar het boervroue nog…

Kronkeltjie pad, verdwyn!!

Deur Datum gepubliseer: 3 September 2016 11

Kronkeltjie kronkeltjie, kronkeltjie pad,
vir jou is ek nou net mooi siek en sat.
Dit is tyd dat jy uit my lewe verdwyn,
ek wil nie alewig op ‘n hopie sit en wegkwyn,
so vat jou lastem vat jou goed en voerstek!!

Daar is nie plek in my lewe vir…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 196 gaste aanlyn

Bydraes – Argief