Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Feëtjies & Kabouters

Waar klaasvakie baljaar Silwer Julie 2022 projek

Deur Datum gepubliseer: 29 Julie 2022 6

Weet jy waar bêre klaasvakie sy sand
daar vêr oor die velde in feetjieland
huppel en trippel hy saam met die feë
tot die son opkom dans hul hand aan hand

Terugkom

Deur Datum gepubliseer: 30 April 2022 11

Terugkom

My vierjarige kleinkind vra
ouma kan mens terugkom aarde toe
as jy eers in die hemel is?
ouma is stomgeslaan oor die diep vraag
maar hoor die woorde uitkom
ja my kind mens kan
mense kom as engeltjies terug aarde toe
maar die kind is nie tevrede nie
nee, sy wil nie hemel toe gaan nie
sy wil…

Verkleurmannetjie

Deur Datum gepubliseer: 8 Februarie 2022 19

Verkleurmannetjie

Almal ken die dorp Potchefstroom in die Noordwes Provinsie. Selfs jý wat nou hier lees. Maar ken jy die Kroeg “Dorsland”, aan die buitewyke van Potchefstroom?

Wel dis waar ek, Wouter Verster, die kroegman is. Ek is ‘n dertigjarige alleenloper. Ek is ‘n hele vier voet…

Poppekas

Deur Datum gepubliseer: 31 Januarie 2022 23

Aan die hand van poppekas
tree poppe op as verbeelding
wat kan, was en gaan gebeur
kinder oe” is verstom verkleur

Harte oop om selfs te leer
tog meer werklik as telivisie kyk
stories te sien vandag en soek meer
werklik inleef wat gebeur , is verryk

Man agter die poppe glimlag
kinders so bly en gee aandag
boodskap…

Die ongemagtigde biografie van Sneeuwitjie

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2021 32

In 1746, na die Slag van Culloden het die leier van die Skotte gesê: “Dit is die oorwinnaar wat die geskiedenis skryf, en die dooies tel”. Dit beteken basies dat die een wat ‘n konflik wen, die een is wat in die magsposisie is, om die gebeure te neer…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 269 gaste aanlyn

Bydraes – Argief