Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Feëtjies & Kabouters

Die arme Gedoente(silwer)

Deur Datum gepubliseer: 11 Junie 2020 12

Die dag van die gedoente se bevalling was pa gedoente in sy norries, hy het etlike maande by al sy gedoente vriende gespekskiet oor die dag van die vang van sy gedoentetjie, dit was in gedoente wêreld ‘n moerse affêre, die vors gedoentes het oor die spraakbuis oral bekend…

Sigaar Meisie

Deur Datum gepubliseer: 30 Mei 2020 11

Virág giggel oor die nuwe plakkaat op die muur: “In compliance with the 18th Amendment NO intoxicating liquor allowed on the premises.” Reg langs dit is ‘n toring sjampanje glase gevul met die glinsterende, borrelende drankie.

Die orkes speel die wonderlikste klanke – jazz. Ongetroude paartjies dans wild op die…

Dink Aan My

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2020 19

Bosse vorm ‘n ‘n kasteel binne ‘n kring menhirs. Die gekunstelde natuurskoon lok feë van alle klasse en nasies. Cian kan hoor hoe hulle giggel en speel in die gedenkteken vir die tandefeë en wonder of hulle nog onthou wat ‘n eeu tevore gebeur het. Hy maak sy oë…

‘n Luisterstukkie uit “Eens… Verhale, Mites en Legendes van Feërie”

Deur Datum gepubliseer: 15 Januarie 2020 7

Hallo almal!

As jy by die Gala aand was in 2019, het jy alreeds hierdie storie gehoor… maar dis altyd lekker om weer na sulke goed te lusiter! Hierdie video was my prys as Verhaal Skrywer van die Jaar 2018.

Ek’s nie seker of die video gaan laai nie, so gaan…

PADDAKOOR

Deur Datum gepubliseer: 14 Januarie 2020 9

PADDAKOOR

Ek sit op stoep
ek hoor hulle roep
ek hoor dit in my oor
die mooiste paddakoor

oor en oor sing die hemelkoor
my hartsnare is strelend getoor
dis die mooiste klanke wat ek hoor
brulpaddas het met my hart bekoor

In die donker maanlig
sit die paddas in die sterrelig
hoog vlieg al die klein vuurvliegies
oor die water…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 96 gaste aanlyn

Bydraes – Argief