Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Feëtjies & Kabouters

Bruid van die Onpeilbare Dieptes

Deur Datum gepubliseer: 18 Julie 2016 16

Liesel loop uit die huis uit, haar dun truitjie styf teen haar getrek soos die wind dit probeer steel. Daar’s net een plek waarheen sy kan gaan om beter te voel: die see. Sy loop vinnig deur die stil skemer strate. Al haar bure is besig met aandete. Sy’s…

Saphira se Onmoontlike Keuse

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2016 8

Die swart-en-bruin Feëtjie Hond slaak ‘n sug van verligting toe hulle haar beskermling se kasteel binnestap. Eolande lyk vir haar uitgeput na hul rondswerwinge deur die berglande. Net Cian lyk asof hy nog verfris is. Maar dan, Saphira is nie seker watter tipe Fee hy is nie. Sy ken…

Daar’s feetjies in my bos

Deur Datum gepubliseer: 8 Julie 2016 13

Gisteraand, tot die uitbundige genot van die kennisse en vriende en familie, het vroulief kiekies van 26-jaar gelede, van ons as jonges en studente, op die wereldwye skerm geplaas.
“My kiekies is verwysings, my lewensinventaris die ensiklopedie van my bestaan. My kiekies is bewyse vir die feit dat ek…

Saphira die Magtige Feëtjie Hond

Deur Datum gepubliseer: 4 Julie 2016 13

Saphira en Cian sit langs mekaar op ‘n duin en hou Eolande dop waar sy skulpies op tel. Die Feëtjie Hond het haar towerkragte gebruik om haar beskermling in waterdigte skoene en broek te klee.

<Om haar so naby aan die see te sien maak my onrustig,> sê Saphira.

‘Hoekom? Die…

Ek het ‘n engel gesien

Deur Datum gepubliseer: 30 Junie 2016 13

Vandag het ek ‘n engel gesien
Die tiepe meisie
Wat net hemel verdien

Groen oë, bybelversie mooi
Hare soos ‘n waterval
En wangetjies bloedrooi

Sy stap toe na my
Dis asof sy sweef
vir ‘n oomblik wens ek sy stap verby

Ewe skielik, skoenlappersag
Begin sy sing met ‘n stem
wat mens van ‘n engel kan verwag

Sy raak my toe…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 77 gaste aanlyn

Bydraes – Argief