Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Feëtjies & Kabouters

Saphira die Swemmende Feëtjie Hond

Deur Datum gepubliseer: 27 Junie 2016 12

Die Feëtjie Hond – wat nes ‘n Rottweiler lyk – sug hartseer. Haar voetspore kan orals oor die strand en die duine om dit gesien word. Dit herinner sterk aan haar bestaanskrisis nie lank nadat sy Eolande ontmoet het nie. Saphira het haar belowe dat sy haar sal vertel…

Saphira en die Halfeeufees

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2016 20

Saphira sit op die kasteel, wat half deel van die berg is, se dak. Dis donker nag en sy weet dat Eolande al lankal vas aan die slaap is. Om die waarheid te sê, almal slaap behalwe sy.

Die Feëtjie Hond sug. Die maan is groot en geel, maar maak…

Saphira die Vegter

Deur Datum gepubliseer: 6 Junie 2016 18

Die dag het net verkeerd begin. Faolan MacKeltar het by die kasteel opgedaag, sonder waarskuwing, met sy gevolg. Saphira het hulle amper almal vermorsel met ‘n kombinasie van haar towerkragte en fisiese sterkte.

Nou sit sy in die geselskapsaal tussen Eolande – wat met groot oë na haar Feëtjie-pa kyk…

Maan

Deur Datum gepubliseer: 1 Junie 2016 20

Ek voel lus om te skryf. Ek weet nog nie waaroor nie, maar kom ons kyk hoe hierdie storie uitdraai. Ek het gedink ek wil skryf oor die liefde, maar almal doen dit. Die liefde is amper so algemeen soos ‘n hartbreek. Ek sê ‘amper’, want daar hoef…

Saphira die Spoorsnyer

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2016 23

Saphira hardloop saggies, maar vinnig, deur die fynbos hoog bo die see. Sy is oppad strand toe. Daar is nie baie plekke waar sand en see ontmoet nie. Meesal is dit maar kranse waarvan selfs ‘n Feëtjie Hond soos sy seer sal val see toe.

Saphira stop skielik. Sy haal…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 233 gaste aanlyn

Bydraes – Argief