Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Feëtjies & Kabouters

Sy dans (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 31 Desember 2019 16

Die dekseltjie lig stadig, tergend
en wys skelmpies, asemrowend,
die tintelende geheimenis
van waar die fynste engel-feëtjie
skuil as sy weg van die wêreld is.

Die plaatjies begin een-een pluk
aan tandjies van die orreltjie
en saam met die wyer oop
neem Für Elise soos ‘n klokkie,
kristalklank, sy oorbekende…

Sus se maanlig-dans …

Deur Datum gepubliseer: 30 Desember 2019 14

Desember 2019 Projek – Dans asof niemand kyk nie

Afdeling: GORREL

Marlene Erasmus
BRONS

GORREL:

Sus se maanlig-dans
Iewers tussen êrens en nêrens woon Sus. Sus is nie ʼn kleindogtertjie in ouderdom nie: Sus is ouma met paar kleinkinders en nogal ʼn redelike gesiene tante in die gemeenskap. Sus…

Feëtjies se sterlig dans

Deur Datum gepubliseer: 27 Desember 2019 7

Sjuut! … volg my stilletjies
kom saggies op jul toontjies
ons gaan vanaand gou loer
waar feëtjies, hul danse uitvoer

kyk … daar skyn ’n floue lig
hul dans by ons waterkuil met sterlig
sjuutjies op jul tone nou
anders verdwyn hul soos wind se fluister gou

di li di li dal … di li di li…

Rooi tower stewels

Deur Datum gepubliseer: 14 Desember 2019 5

Dit is amper kerfees en Lalie die feetjie is baie opgewonde, haar ouma kom weer kuier. Sy kan nie wag nie, dit is ‘n groot feestyd wat voorlê vir al die woud bewoners. Oral word liggies opgehang, heerlike koekies word gebak deur al die mamma’s.

“Lalie, gaan haal vir…

Die dans van die verlore kind

Deur Datum gepubliseer: 12 Desember 2019 7

Stil wil ek getuig, asemdiep in my
roer ek die roes van die dag
met sy langlag sweet;
koel is die nag sé greep –

ek het my skoene in my beursie vergeet
skoenloos-dronk savoureer sonder weet;
te wete van die dans –
lê daar ‘n morsdood kat;

swart is die…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 797 gaste aanlyn

Bydraes – Argief