Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Filosofie

DONDERDAG, Vangkuil

Deur Datum gepubliseer: 5 November 2016 8

Mense wat roem verwerf, is meestal om één rede beroemd. Ons skoolbiblitekaris het by voorbeeld Johann Sebastian Bach as musikus ingedeel. Logies, nè? Bach het egter ‘n roman geskryf wat nie onder ,Fiksie’ te vinde was nie, maar onder ,Musiek’ tussen leerboeke, waardering en biografie asook Musiek noteversamelings van…

‘n Vinnige versie (1)

Deur Datum gepubliseer: 31 Oktober 2016 38

een oggend word jy wakker
in die nag se donker uur
daar waar duister jou kasty
in die lang minute
tussen drie en net voor vier

jy weet die dagbreek kom al nader
en teen 5-uur maak die son al elders lig

jy skakel jou tablet aan . . .
en…

Erik se Delusies

Deur Datum gepubliseer: 31 Oktober 2016 13

Erik stop voor die donker venster van die restaurant en maak eers seker dat sy voorkoms is soos hy dit wil hê. Beïndruk met homself, loop hy tot by die deur en verwag dat een van die kelners van binne die deur moet oopmaak.

Hy betree die restaurant en kan…

Stil soos reën

Deur Datum gepubliseer: 25 Oktober 2016 20

Die wolke gly in kleur
oor die stille vlies
van my somerson verby

Loop ek deur ‘n woud
waar gister se drome
in die vaal van my onthou
soos spoke rond’dwaal

Maar die woud is stom…
stom soos ‘n klip versteen
al wat mens hoor
is die drup-drup
van reӫn

Stormnimfe en Meerminne

Deur Datum gepubliseer: 24 Oktober 2016 15

Madelein kners op haar tande. Dis al hoe sy haar gevoelens kan inhou. Barry is so opgewonde soos ‘n kind om op die boot te klim. Sy, daarenteen, is al moeg vir die hele toer deur die Kaap. Dalk as hulle dit in kleiner sarsies aangepak het…

Sy kyk op…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 318 gaste aanlyn

Bydraes – Argief