Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Filosofie

Psalm 33:6

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2016 23

Jy is deel van die sterre

Die sterre is oneindig

Dit maak jou oneindig

Breek los, droomjager

Jy is uitgeblaas

Nimmereindigend

Deur Datum gepubliseer: 29 Augustus 2016 14

Die horlosie stap aan. Tik-tak. Ons weet ons het nog net ‘n paar kosbare dae saam voordat ons finaal moet afskeid neem. Tog kyk ek skaam weg wanneer ons oë te lank ontmoet.

Ek het soveel drome vir ‘n toekoms vir ons twee saam. Tik-tak. Tog deel ek hulle nooit…

Uit blinker

Deur Datum gepubliseer: 27 Augustus 2016 13

Selfs ‘n ster
moet kan sê
dat sy moeg is om te skyn ~
dat sy soms net wil verdwyn
in die donker.

Selfs die maan
moet verklaar
sy’t als gedoen
sy was al daar.
Ja, selfs die maan
moet hierdie waarheid
openbaar.

En selfs die son
moet erken
sy wéns…

POPPE VIR ‘N SPEL

Deur Datum gepubliseer: 24 Augustus 2016 13

Gly ‘n onbekende hand
deur die fyn touspirale van ‘n mens marionet
flikker ‘n nuwe hoop vlammetjie in die nag se chaos
in iemand se gemoed weer op

Hoe onvoorspelbaar is die dramaturg
wat sorg vir nog ‘n poppespel
glad en kunstig onder ligte van kritiek

In die donker…

Verborge Bergrug

Deur Datum gepubliseer: 22 Augustus 2016 27

Nadia stop en wag vir die ander om in te haal. Gewoonlik klim hulle almal teen dieselfde pas die berg uit. Maar sy het vanoggend iets wat haar jaag.

Sy vat ‘n sluk water terwyl sy af kyk na haar klimgroep. Sy sug toe sy sien dat hulle nog ‘n…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 105 gaste aanlyn

Bydraes – Argief