Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Filosofie

Ingegrawe in ewige eeue.

Deur Datum gepubliseer: 2 Junie 2016 16

Die gevoel en gees
herleef wetmatig
in verskillende Kringlope
van ons tyd.

Uit jul somberheid
speur ek nouliks jul aanwesigheid
in die omstandighede wis so selde
iets van jul kilheid sede.

Soms is dit te veel gevra;
om aan die…

Maan

Deur Datum gepubliseer: 1 Junie 2016 20

Ek voel lus om te skryf. Ek weet nog nie waaroor nie, maar kom ons kyk hoe hierdie storie uitdraai. Ek het gedink ek wil skryf oor die liefde, maar almal doen dit. Die liefde is amper so algemeen soos ‘n hartbreek. Ek sê ‘amper’, want daar hoef…

Waarheid dra tog gewig.

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2016 54

So kom vriende en so gaan hulle ook sonder baie redes. Reg in die fleur van hul huwelik droom elkeen vir daardie spesiale lewegewende geskenkie. Soos die jare ook aanskuif bly niks meer in hul plek.
Een aand word ek en my vrou genooi vir ʼn aandete want dit is…

Die alfabet is kleurloos

Deur Datum gepubliseer: 26 Mei 2016 15

Bepaal velkleur jou taal
of hoe jy in Afrikaans spel,
en kies dit die woorde se letters
wat haat of liefde uitdruk?

Jou moedertaal is dit wat jy koester.
Die taal waarin jou moeder jou roep
en aan die slaap sing of sus
wat jou laat voel jy…

Bloedrivier

Deur Datum gepubliseer: 26 Mei 2016 17

Bloedrivier
die slag wat in herhaling lag
omdat ons dit aanhou veg.

Wat is verkeerd?
Wat is reg?
Elk dink langs sy eie weg.

Opinies
Denkwyses
Riglyne
Strewes

Bloedrivier
trek weer laer,
want ‘een’ volk kan steeds
nie saamskaar.

Wat is verkeerd?
Wat is…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 95 gaste aanlyn

Bydraes – Argief