Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Geloof/Godsdienstig

So Beskryf Ek Dit….

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 12

In die begin het God die wêreld geskape,
alles wat leeg was, het vol geword.
Aan elke mens het hy liefde gegee,
sodat ons niks kan kort.

Vir elke mens op aarde het Hy lief,
en dis ook hoekom ons Hom moet dien.
Sodat ander en almal,
Sy…

Dankbaar vir U beloftes

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 13

Die keuses wat ek moes maak lank geleë,
was dalk verkeerd maar ek’t baie daaruit geleer.
Vandag het ek heelwat bereik,
dalk nie wat ek wou nie,
maar die lewe gee my nou ‘n beter uitkyk.

Omvou met oneindige liefde elke dag,
kan ek net sê dankie God,

Die Wonderwerk.

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 10

Jackie vat haar man se hand waar hy op sy sterfbed in die hospitaal lê, sy begin haar hart uitpraat met hom, sy het nou al haar knieë deur gebid, dit is waarom sy besef hierdie is God se wil en nie haar wil nie, dus moet sy dit…

Drome

Deur Datum gepubliseer: 28 Maart 2016 12

DROME

Jou droom is dood.
Jou ideaal tot niet.
Jy is verpletter
en verslaan.

Al wat ‘n deur is,
het net toegegaan!
Jy duisel teen ‘n muur.
Daar’t niks meer oorgebly –
geen poort wat na vervulling lei.

Maak oop jou oë. Kyk…

Legkaart

Deur Datum gepubliseer: 28 Maart 2016 15

LEGKAART

God plaas ‘n legkaart voor jou neer,
die stukke deurmekaar:
Jou lewensprent moet jy nou bou.

Jy soek en skommel, pas.
Tussen die donkerte en lig
neem die patroon ‘n vorm aan.

Uniek is die patroon.
En dan: Die kleur verdiep.
Die pyn…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 58 gaste aanlyn

Bydraes – Argief