Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Geluk

Jou huis se geskiedenis.

Deur Datum gepubliseer: 1 September 2022 2

Jou huis se geskiedenis.

Meeste van ons is so gelukkig om in ʼn huis te kan woon. Het dit al by jou opgekom dat elke huis sy eie geskiedenis het? Dieselfde geld vir elke woonstel of enige gebou. Vrae wat opduik is: wanneer is die gebou opgerig? Hoekom is die…

huis met eenduisend kamers (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2022 4

my hart
word ‘n huis met
eenduisend kamers
wanneer ons minne-skadu’s
lok en speel
teen ‘n ontvanklike muur
en ons omhelsend saamsmelt
in perfekte liefdesharmonie

My siel, my spirituele woning

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2022 7

My huis is werklik net waar my hart is en nie noodwendig waar my lyf homself bevind nie. En as jou hart gelukkig is, is enige plek op die aardbol reg.

Dit gaan selde oor die meubels of peperduur ornamente wat in ʼn huis rondstaan wat dit ʼn woning,…

Katjiepieringliefde (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2022 3

Vêr weg van alles
wat eintlik kleinlik
en waardeloos is
kan ons hier
in die ou klipkasarm
waar ons ‘n skraal begin
met bitter min
tussen brokkelrots
en grashalms gemaak het
mekaar in die warm omhelsing
van ‘n bloumaan se gloed
waarderend welkom groet –
waar liefde ons dag na dag
met oop arms ontvang
terwyl dit koraalrooi
langs keisteenpaadjies
midde katjiepieringwalms vlam
waar…

Introspeksie (Silwer 364 woorde)

Deur Datum gepubliseer: 30 Augustus 2022 4

Noudat ek, na jare van swoeg en sweet, wroeg en waag, die kruin van my menslike bestaan bereik het, wil ek (net vir ‘n wyle) asem skep, tot stilstand kom, ‘n oomblik verpoos, omdraai en terugkyk – voordat ek die afdraande (wat voor my uitstrek) onwillig aanpak.
Hoekom dan onwillig,…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 73 gaste aanlyn

Bydraes – Argief