Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Genade

Pure genade

Deur Datum gepubliseer: 6 Februarie 2017 14

Geen mooi woorde
gaan nie die genade van
die reën op die sinkdak
die blitse en donderweer
die vloei van die rivier
perfek en reg beskryf nie:
– dis pure genade.

©Roeline
27 Januarie 2017
9:18

Krag van die GEBED — Stefan von Jankovich

Deur Datum gepubliseer: 5 Februarie 2017 9

Krag van die Gebed

SIELESALF:

Ene Stefan von Jankowich het vertel van ‘n motorongeluk toe hy in Switserland was. Dit was so erg dat hy daarna ses maande lank in koma gelê het.

Dit was ‘n heerlike dag en die pad was glad, taamlik gerade en oop. Die bestuurder druk die pedaal…

Die SAKKEROLLER se VERHAAL

Deur Datum gepubliseer: 2 Februarie 2017 9

Die Sakkeroller se Verhaal

Op die vlooimark

Sy was ‘n pragtige meisiekind, jonge vrou moet mens sê, kaalvoet met sterk bruin kuite. Haar rok het om haar knieholtes gefladder, en was stram om haar heupe gespan, en die welige haarbos het haar skouers gedek tot waar die bloese en haar gehekelde…

Droogte

Deur Datum gepubliseer: 25 Januarie 2017 10

Met ‘n traanlose gehuil oor liefde,
en verlore in onseker handelinge,
soek hulle vir rede, vir antwoorde,
vir die lyding en hul ewige smarte.

Benoude tye en angstige gesug,
wandel hand in hand oor ‘n brug,
gebou deur die wat wil wegvlug,
weg van die klug wat denke belig.

Vrede, met…

RESENSIE: BAL, Heuning, die film

Deur Datum gepubliseer: 25 Januarie 2017 14

Resensie: BAL, die Film
Gewoonlik vang mens in ‘n reeks met die oudste kapitel aan, dit wat as eerste gebeur het. Hierdie film, die derde, beskryf die kindheid van iemand wie se lewe as volwassene al verfilm is.

[BAL (Heuning); 2010; regie, boek: Semih Kaplanoğlu, met Bora Altas as Jusuf, die…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 107 gaste aanlyn

Bydraes – Argief