Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Genade

Musiek

Deur Datum gepubliseer: 5 Maart 2017 19

Jy’s daar as my hart
uit sy kas wil ruk.
Jy droog my trane
as ek hard-op snik.

Jy laat my diep dink,
jy laat my skaterlag.
Wanneer my dag vergrys
haal jy die son uit jou sak.

Jy gee my hoop
as ek nie weet wat nou.
Jy versterk my…

Altyd My Engel

Deur Datum gepubliseer: 5 Maart 2017 11

Ma is daar in die hemel;
ma is by Jesus.
Die mooiste engel – my ma –
dit weet ek gewis.

En dit troos my hart
om te weet ma is veilig; ma is gered.
Hy het ma kom haal
so onder stille gebed.

Ek dink weer aan ma vandag
en…

Sê Net Dankie

Deur Datum gepubliseer: 5 Maart 2017 18

‘n Baba wees gelaat.
‘n Boemelaar honger op straat.
En dan het ons nog die “cheek”
om soms te kla.

‘n Kindjie afgeknou.
‘n Lyfie seer en blou.
En dan voel dit of ons
soveel berge dra.

Kom ons wees net dankbaar.
Wees eerder net dankbaar.

Kom ons sê eerder dankie,
dankie…

Sonnige somer

Deur Datum gepubliseer: 20 Februarie 2017 15

die temperatuur word warmer
donkergrys verander na ligblou
die winterreënval raak armer
belofte wingerdstokke staan op trou

elk’ wingerdblaar groei groen
trotse druiwe ruik soetsuur
die son bring sonnige seisoen
en skyn op wingerde om elk’ uur

snikhete was alle vuilighede af
sonstrale ontbloot die gees
en word nie swaar gestraf,

Die SKEPDRIE

Deur Datum gepubliseer: 17 Februarie 2017 15

Die SKEPDRIE

Die fluitjie blaas: Einde van die spel, en daar lê ek vasgenael onder die hele pak voorspelers. Ek het regs agter die skrum uitgebreek, ‘n oomblik op een voet gebalanseer, gemik, die bal laat val, met links deurgeswaai; die bal trek toe ‘n bietjie ver na links, maar…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 197 gaste aanlyn

Bydraes – Argief