WINTERKOUE
WINTERKOUE winterkoue sluip verby ysige koue sny reg deur my deur die boomtakke kaal waai die windjie so skraal die koue laat my fries dan word ek sommer vies ek moet nou eerder bieg anders moet ek lieg dit kry my onder die knie winter is glad nie vir my nie klink net soos n […]
donkermaan
kop-onder-die-sand so staan mense ingepak soos vars kabeljou gevang wanneer die kabeljou loop vasgevang in ontkenning vreeslike dade om hul solank dit net nie hier gebeur nie so donker dat selfs skelms twyfel aan egtheid van situasie is hul prooi dom of is dit ‘n strik gestel om hulle te vang dan bars dit los […]
Ons kombuistaal, Afrikaans
Om die kospotte van ons moeders in die smeltkroes aan die kaap in gesellige kombuise het ons ons taal leer praat kaaskop en duusman, maleier en khoi het elkeen sy deel in die potjie gegooi ‘n knippie van dit, ‘n knypie van dat met ‘n skeutjie wyn so reg uit die vat, van springbok en […]
Resensie: Die film DIE HELE KLAS SWYG
Resensie: Die film DIE HELE KLAS SWYGResensie: Die film DIE HELE KLAS SWYGResensie: Die film DIE HELE KLAS SWYG Die film: Die hele klas swyg Nog altyd is in Duitsland die beheersing van die verlede ‘n magtige tema in die kuns. As ‘n film eers in die rigting van ‘n Oscar wil skeel, moet hy […]
heuning op jou bord
in soet van heuning skuil heling soet heuningkoek op jou bord beteken gesondheid en voorspoed soos in land van melk en heuning in profesieë beteken heuning geluk beteken dit voorspoed en vryheid soete bereiking van volksdoelwitte uitlewing van jou eie kultuur goedere onder beproewing leer mens weereens wat heuning beteken omdat jy dit mis in […]
moeë lyf
bo suis die wind in vlae onder ruis geluide in krake bo storm die golwe strand toe onder skuif sand landwaarts op land kom en gaan seisoene plante verweer in droogte blomme skiet op in reën waar lê jou moeë pyne jou wankelende draai of jou verlies aan magnetisme niemand sien jou meer raak nie […]
Vroegoggend
Die strate baljaar in afwagting veraf huil ‘n honger hond vanoggend se koerant met gister se nuus val sag op die vars gras saam met dertig nuwe lyke in Syria; want hier word alles mos verewig in woorde wat wakend om ons hang soos die werke van Shakespeare en David omdat almal alewig na die […]
Afrika Kreet
Donkerman, vandag het sy kleed om ons gevou soos ‘n maan wat verduisterd agter ‘n son baljaar tot die melkweg sy skitterblink laat straal en ons soos motte na die liggies staar, deur ‘n heelal vol klankende golwe – behalwe vir die kleingeestiges wat dink die Kaap is weer Hollands. Ja, wanneer môre se dou […]
bloedspoor
in bloed geskryf lê my spoor deur afrika elke druppel wat in sand wegsak maak woorde op soos kraal mooi begrippe soos laer trek spierwit blomme van die drolpeer blok myself van kinderspeletjies en bok – bok – staan styf my spoor glinster in die helder son lê purper rooi in maanlig gehate spoor gesmaad […]