ʼn Volk se trane-hart
ʼn Hartversonke diep in ou verbonde in ʼn jaar verby van bitter soete trane uit ons hart drup bloed van seerkry woorde leed versonke in ʼn volk se drome van waar sal ons hulp dan kom terwyl die rou en galle smart van ʼn volk se hartseer bloed wegsink en dan roep uit dorre aarde […]
stry om te stry
twee dae na Sy geboorte sê hulle twee dae NC of die datum reg is of die jaar reg is maak dit saak wie wil stry sal stry daar is altyd iets om oor te stry mense wat nie Sy Gees in hulle het sal altyd tyd vind om oor iets te stry solank hulle […]
respek
moet verdien word so sê die wat glo weet outydse waardes sê ander vroeër was kinders opgevoed opgevoed met respek vir ouers anglikaners se invloed vermeng norme word gewysig bestuif vreemde stuifmeel gebring nou moet respek verwerf verdien en gekoop word kinders skryf nou voor ouers se sout is laf met milennium is waardes uitgegooi […]
daglig
met eerste-lig was hul altyd waaksaam wanneer sonstrale oor bome begin skyn paraat het elkeen daar gelê en oordink gedagtes terwyl oë na beweging soek laat duister nooit Sy Lig in jou verdoof jou lig altyd skyn in parate bewustheid altyd gereed vir alles wat na skadus lyk al is jou lewe smartlik en treurig […]
KERSFEES in OORLOGSTYD
KERSFEES in OORLOGSTYD Na aanleiding van Neels Claassen se artikel (van 21e. Desember 2016) oor Kersfees 1942 in Stalingrad in die tweede wêreldoorlog het ek nog ‘n paar insidente nagevors. As iemand van nog ‘n ware begewenheid uit ‘n oorlog weet, kan hy my daarvan kom vertel. Of nog beter: Skryf dit self op! * […]
RESENSIE: FRANTZ, die film
FRANTZ, die film „Ek wou vertel hoe leuens en geheimnisse in dramatiese tye soos oorlog mense kan help om te oorleef. Die leuen is ‘n metafoor vir ons behoefte en verlange na versinsel, na uitgedagte stories – en dus ook na films.” – François Ozon Dis 1919, onmiddelik na die eerste wêreldoorlog in Quedlinburg in […]
RESENSIE: Die groot Illusie, die film
Die groot Illusie, die film Is die gevoel bekend? Wanneer ek iets nuuts ontdek, word ek in die volgende tyd meermaals weer daarvan bewus. So, by voorbeeld: Nadat ek ‘n rubriekie Kersfees in Oorlogtyd geskryf het, met ‘n kapittel oor die eerste wêreldoorlog, gaan kyk ek ‘n film wat kort ná dieselfde oorlog (1919) plaasvind […]
saluut vir ‘n vegter
stadig kom ruiter deur bosse stewige trippel-draf wit hings maanhare waai lewend gespits effense runnik-proes teen gewig versigtig oor klippe van stroom trap hy en drink neusdiep water stap dan voort met nat stiegriem en stywe toom wat sy kop ophou oorkant begin hy weer draf-gallop viere wakker hoogtrap pas versnel ruiter hang half skeef […]
ONS BLOU BULLE
ONS BLOU BULLE VERS 1 Ons Blou Bulle, hou van rugby ons Blou Bulle, hardloop met spoed verby ons stap saam, na die rygby baan om ons Blou spannetjie, by te staan VERS 2 Ons Blou Bulle, hou van rugby ons Blou Bulle, hardloop met spoed verby ondersteuners, wat blou truie dra ondersteuners, wat die […]