Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Hartseer

Die mooi van die donker

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 8

Ek weet ek smag na die passie
en die hunker
die verlange van voel

terwyl ek moet lewe
om te strewe
na vrede en rustigheid

maar ek soek
die seer van (te) lief wees
en na die vraag binne jou
wat…

Eugene De Kok

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 13

Eugene De Kok sit voor die kaggelvuur, dis ‘n koel winter nag, hy verlang na sy vrou wat vier dae gelede oorlede is. Haar naam was Engela, sy is in hulle plaashuis vermoor, maar Eugene sit nou in sy woonstel in die dorp. Hy het sy eie woonstel hier…

Met skewe woorde …

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 11

Jy’t in my lewe verskyn,
sonder dat ek dit verwag.
Met skewe woorde my hart gesteel,
ons het baie pêrel oomblikke gedeel,
elke liewe dag,
en toe op ‘n dag het jy verdwyn.

Daai skewe woorde was toe al die tyd leuens,
iemand anders se ring het jy…

Drome in hopies

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 9

Onder beskutte skadu’s
van oorhang treurwilger
vleg sy sielseer hopies –
groen rietjiesvlei blare

Paddakwaak word stil
deur haar rouseer gil
haar balvuis donder –
deur hopies wat tril

Snikke skeur die sfeer
as haar basuin repeteer
haar wêreld geannekseer –
deur rowe afgeskeur

Fetushopie lê…

Jongeman met Heimwee

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2016 28

Dis vroeg oggend dou voor dag,
almal aan die beweeg en geskarrel,
Kinders maak gereed om klas toe te gaan.

Skielik vang my oog hom,
daar eenkant, kyk hy vir my
op die trappie staan sy tas
in my gedagte sien ek die
vriendelike seun altyd by snoepie

More my tannie, hoor ek sy woorde
soos elke ander…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 313 gaste aanlyn

Bydraes – Argief