Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Hel

Sheol Silwer

Deur Datum gepubliseer: 30 Maart 2022 10

sy lekkende vuurtong
spuug helse vuur
uit die donker gapende mond –
inferno afgrond na sheol –
wagtend op siele offers van bo

terwyl sapiens in dronkenskap
om kruis en kop baljaar
gluur duisende gulsige oë
hande uitgestrek
vlammende vingers gereed
te verskeur en te veslind

in brakwater onheilig en vuil
trap modderpote sirkels
al om die pentagoon
waarin sissende swart kerse brand

Agter toe deure

Deur Datum gepubliseer: 27 Maart 2022 11

Brons gradering. 847 woorde

Agter toe deure

“Maak oop die deur!” ʼn Harde gehamer van vuis op hout volg. “Maak oop die donnerse deur nou! Ek maak jou vrek as ek hier uitkom, hoor jy my? Ek maak jou fokken vrek!”
Debbie sak bewend op die rusbank…

Vir Sy splinternuwe Kind

Deur Datum gepubliseer: 23 Maart 2022 20

Vir Sy splinternuwe Kind.

In grys, op heuwel, deur newels verberg
goedkoop sloop onkundiges die rykdomsberg
heuwelhoog stroom hoop, reën feite in trane
uit ‘n liggaam verskeur gedane
vasgespyker aan groet en bloed
hang Wonderbaar’smoed

In klip en gruis – vergruis
aan ‘n kruis skeur vleis as lewensspys
swyg stig stik ruk sig traan-oë
wat hoër-op,…

Mashalan Taben

Deur Datum gepubliseer: 10 Desember 2021 10

MashalanTaben
Droom groot het sy ma altyd gesê. Jy kan meer wees as wat jy ooit kan droom.
Vandat hy kan onthou wou hy ‘n verslaggewer gewees het. Daardie dapper onverskrokke mense wat met ‘n fotolens hulle lewens waag om die ware nuus na die mense te bring. Die drugs…

Vuurspuwende liefde

Deur Datum gepubliseer: 24 Oktober 2021 11

verskeurende vuurspuwende vulkaan
spoeg jou longe dit uit aan verterende vuur
die aardkors met swart lawa gevul
so spoel my binneste van liefde
wat uitgestort wil word
oor die ganse mensdom
bogrondse aardbewings
kom na vore die hele ganse wereld wat aan flarde is

my hart kook bolle stoom
te min besef die gemors waarin hul…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 125 gaste aanlyn

Bydraes – Argief