Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Hel

Twee trane

Deur Datum gepubliseer: 5 Januarie 2020 15

Twee trane val oor die ontlykte Aarde-
die een die oorskot seer, die ander oor ‘n gebakte peer

Twee trane val oor die ontlykte Aarde-
die een bloei, die ander die helder groengras dal

Twee trane val oor die ontlykte Aarde-
dis die alleenkind obduksie uit sy moeder se skoot

Twee trane…

LAAT-LENTE ALLEEN

Deur Datum gepubliseer: 25 November 2019 10

“Ek het lank gesoek, om myself in jou te vind”

Sag sluip sy deur jou are
drup, drup saam jou jare
tussen lewe en dood
bewe haar asem
lewend oor jou lyf
sy weet dis soms verkeerd
om eg te wees
veral wanneer haar hande
verkeerdom soek na jou siel

Gaan die kaap ‘n moordvlakte oorleef?

Deur Datum gepubliseer: 6 November 2019 7

Die Kaap se vlakte is ‘n broei plek vir hartseer en pyn en die lyding vir die mense wat daar woon is vir meeste mense maar ‘n suur na smaak in hul mond. Maar dit is alhoewel ‘n kind van segregasie ‘n weggooi kind en die karakter van ‘n…

Satans vuur

Deur Datum gepubliseer: 1 Oktober 2019 9

Satans vuur

Satan se gryse vuur
brand my siel.
Sal ek dit kan verduur?
Hoe kan ek my so verniel?

Die ondraaglike gekraak
van bene wat versplinter.
Hoe koester ek wraak
oor die mense se gefluister!

In skaamte sak my kop
alles wel verdiend.
Gal stoot op in my krop,
nooit sal…

Pandora Box

Deur Datum gepubliseer: 28 September 2019 18

Pandoras Box (Flentertjies)

Amanda is nie lus vir die plek vanaand nie. Klein Nellie is juis so siek en nou het sy nie keuse gehad om haar by ou tannie San te los nie. Ag Here kon my lewe nie anders gewees het nie? Tan San dink sy werk by…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 135 gaste aanlyn

Bydraes – Argief