Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Hel

METAMORFLOOS (goud)

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2020 15

môre stap ons weer
oor ‘n onbekende pad
saam met bekende
vreemdelinge
verby ongedefinieerde oomblike
deur ‘n woud vol sekelbos en doring takke
en luister na ongehoorde klanke
saam met jakkals, klip en ander nomadiese nommers
en probeer meerdimensioneel wees
in die illusie van ons bestaan
asof ons grense…

Vrybuiter

Deur Datum gepubliseer: 26 Julie 2020 16

My kind, jou hands ruik íena
groen sambreelboomblare
daar’s baard op jou are
en vuurhoutjies in jou hare

Ma, hy’t eers fyn tabakblare
met sy dik vingers afgestroop
stadig sy handgerolde zol gerook
en daarna met sy swart selotape
my rooi lipstiffie gespoil

hy’t my niks betaal vir my sexual…

Doef-doef trokkie(silwer Limeriek)

Deur Datum gepubliseer: 24 Julie 2020 18

Oom Faan van Niemandsfontein,
met sy eenton-trokkie
kom hy verby met ‘n doef-doef daf-
en ry hy die hele dorp plat
net om vir arme tant Stienie te verpes!

©Morné du Preez

DIE DAGGA EN DIE DWELM KULTUUR IN SUID AFRIKA

Deur Datum gepubliseer: 7 Julie 2020 17

(Hierdie is my eie ondervinding van ‘n Suid Afrikaanse dwelm kultuur waarvan ek deel was vir ongeveer 35 jaar, hierdie is ‘n uitreksel uit my biografie REDE OM TE GLO)
DIE DAGGA EN DWELM KULTUUR IN SUID AFRIKA
Vanaf die sestiger jare tot in die laat sewentigs het die…

God se stem

Deur Datum gepubliseer: 25 Junie 2020 15

(goud)

Ek is nie die applikant in die skrywe nie
ook nie die regter nie
maar as ek so om my kyk
sien ek ‘n toekomslose môre
een vol dongas en dae sonder name
een soos vandag
wanneer ek sielstil wens dat ek God se stem
net vir ‘n uur…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 238 gaste aanlyn

Bydraes – Argief