Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Hel

fynsny

Deur Datum gepubliseer: 24 Maart 2020 12

vir iemand

toe hy
nimmer meer kon wag
in lee skoot van vaderhuis

was stilte deur gebed gesny
en skelm fluister iewers
wie was hy

strak gelaat sy wederhelf en saad
in vrede nagelaat
toe ysterperd pad verlaat

lewe verkwansel is gese
vrouens drank baklei
tot in verderf hom verlei

vir oulaas besigtig ons…

Twee trane

Deur Datum gepubliseer: 5 Januarie 2020 17

Twee trane val oor die ontlykte Aarde-
die een die oorskot seer, die ander oor ‘n gebakte peer

Twee trane val oor die ontlykte Aarde-
die een bloei, die ander die helder groengras dal

Twee trane val oor die ontlykte Aarde-
dis die alleenkind obduksie uit sy moeder se skoot

Twee trane…

LAAT-LENTE ALLEEN

Deur Datum gepubliseer: 25 November 2019 13

“Ek het lank gesoek, om myself in jou te vind”

Sag sluip sy deur jou are
drup, drup saam jou jare
tussen lewe en dood
bewe haar asem
lewend oor jou lyf
sy weet dis soms verkeerd
om eg te wees
veral wanneer haar hande
verkeerdom soek na jou siel

Gaan die kaap ‘n moordvlakte oorleef?

Deur Datum gepubliseer: 6 November 2019 9

Die Kaap se vlakte is ‘n broei plek vir hartseer en pyn en die lyding vir die mense wat daar woon is vir meeste mense maar ‘n suur na smaak in hul mond. Maar dit is alhoewel ‘n kind van segregasie ‘n weggooi kind en die karakter van ‘n…

Satans vuur

Deur Datum gepubliseer: 1 Oktober 2019 13

Satans vuur

Satan se gryse vuur
brand my siel.
Sal ek dit kan verduur?
Hoe kan ek my so verniel?

Die ondraaglike gekraak
van bene wat versplinter.
Hoe koester ek wraak
oor die mense se gefluister!

In skaamte sak my kop
alles wel verdiend.
Gal stoot op in my krop,
nooit sal…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 73 gaste aanlyn

Bydraes – Argief