Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Hemel

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 26 – Die Einde

Deur Datum gepubliseer: 16 Desember 2021 3

Hoofstuk 26 – Van hier tot in die Hiernamaals

ʼn Week later wanneer hulle vier rustig na middagete in die sitkamer sit, weet Zuluika, sy en Mauritz kan hulle troudatum vandag bepaal, al die twyfel is weg. Sy weet sy wil Mauritz ook nie meer elke aand sien wegstap van…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 25

Deur Datum gepubliseer: 16 Desember 2021 4

Hoofstuk 25 – Die Som van Liefde

Die wag op die lughawe met haar hand in die van Mauritz, en Cordier wat op sy skoot sit, is vandag gestroop van enige vrees, net gevul met ʼn wonderlike vooruitsig om haar moeder te sien, haar warm liefde teen haar te voel,…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 23

Deur Datum gepubliseer: 15 Desember 2021 2

Hoofstuk 23 – Die gevoel van ‘Behoort’

Die pad na die seders begin wanneer sy en Cordier op John F. Kennedy Internasionale Lughawe deurstap vir hulle aansluitingsvlug na die Rogue Valley International-Medford Lughawe, wat naby die Rehabilitasie Sentrum geleë is.
Geen kommer meer oor haarself of Cordier met die ingaan…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 22

Deur Datum gepubliseer: 13 Desember 2021 2

Hoofstuk 22 – Hoe diep die vreugde

Hulle ry na ʼn laaste oggend koffie saam met haar mense by die kombuistafel. Die aanvaarding is in almal, Zuluika het nou ʼn ander pad om te loop, ʼn ander geluk om te gaan vind, en hulle is bly vir haar en Cordier.
Lize…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 21

Deur Datum gepubliseer: 13 Desember 2021 1

Hoofstuk 21 – Die laaste totsiens

Die uitdrukking op moeder Sally, vader James en Jonah se gesigte wanneer hulle deur die deure stap, is iets wat sy vir ewig gaan onthou, die verbasing, die vreugde, die liefde.
Sy wys in hulle rigting, “Daar is ons familie Cordier,” hy kyk van hulle…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 154 gaste aanlyn

Bydraes – Argief