Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Humor

Ant Tandjies se Koek

Deur Datum gepubliseer: 13 Januarie 2022 6

 

As jy sou gaan ry na die voetenent van die Weskus, en jy maak jou draai in die hart van die Swartland, sal jy ʼn dorp genaamd Riebeek-Kasteel teëkom. Nou, die plek is alombekend as die troue-dorp van die Weskaap, en mense kom van heinde en verre om hier…

Die nuwe intrekker

Deur Datum gepubliseer: 6 Januarie 2022 2

Karin kyk ongemaklik rond. Haar hande is in mekaar geklem. Sy skuif effens rond op haar stoel terwyl Matrone die nuwe intrekker bekendstel.
“Dames en here, ontmoet vir mevrou Annelie Basson, ons nuwe intrekker. Sy is ’n vrou van vele talente en wil graag aktief betrokke wees hier in ons…

die kat is uit die sak (SILVER)

Deur Datum gepubliseer: 30 Desember 2021 2

die kat is uit die sak

jy weet daar is ʼn spreekwoord wat sê
jy het vir jou ʼn kat in die sak gekoop nê
nou sien die storie staan verseker so
en ek weet jy sal dit kwalik kan of wil glo
maar die kat in die sak is tuis waar hy lê

heel…

Volla sonder spoed

Deur Datum gepubliseer: 23 Desember 2021 1

die steilte styl verwoed
toe ek in die volla truspieël blik
onder my hand se greep
krap ratte klik-klikke-klik
my senuwee en spiere spring
met meer boksprong
as my tjor se spoegspat klim
die enjin swoeg ‘n hyg geploeg
met oorverhit se kwylstroom spoeg
stol daai enjin bo-op die bult…

die klok slaan twaalf,
tyd vlieg verdwaald
die laaste pylvak uit
want…

Paddas droom ook (soms)

Deur Datum gepubliseer: 8 Desember 2021 1

Langs ‘n groterige plaasdam
In ‘n modderige vlei
staan ‘n miniatuur gehuggie
genaamd Paddadys

Die koninkryk se heerser,
Parradigma was sy naam,
het hierdie modderytjie selfvoldaan regeer
presies soos dit ‘n brulpadda betaam

Maar selfs paddakonings wil soms van hulle lewenskoers ontsnap
Parradigma droom daarvan om die pad van ‘n Paddagoog te stap.

Hy bou lugkastele oor die voltooiing…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 194 gaste aanlyn

Bydraes – Argief