Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Humor

maggiestraat

Deur Datum gepubliseer: 1 Januarie 2021 6


ai ja! die aap is uit die mou
daar is ‘n groot ding aan die bou
‘n nuwe jaar met twee tweë’s, nul en een
wat vir almal lyk na ‘n kwaai nuwe ding
wie gaan val of sneuwel hierdie jaar
wie gaan rekords opstel en verjaar
sal…

val

Deur Datum gepubliseer: 31 Desember 2020 4


met ‘n duister kop
struikel ek soms oor my duin
gelaste nek en yster oral
om stewig te maak

dan is daar ‘n muis
so ‘n valetjie uit die veld
regte sandveld muis
lastig soos ‘n vlieg

met plastiek bottel
gesny en gepas na ghoegel
se…

Met die hand in die pampoen gevang.

Deur Datum gepubliseer: 12 Desember 2020 25

Woordtelling: 349 woorde

“Wat nou? Wat het jy aangevang?”
“Wie sê ek het iets aangevang, Gert? Mmmm?” Otto neem plaas agter sy lessenaar, vou die dossier voor hom oop en laat sy oë vlugtig oor die inhoud gly.
“Man, dit staan duidelik oor jou bakkies geskrywe, in groot hoofletters!…

insomnia

Deur Datum gepubliseer: 1 Desember 2020 6

.
na-nag slapeloosheid
oumens-siekte vertel die wat weet
my duin weerklink van vrolike lente-stemme
geen verlies aan slaap vir die prulle jeug
laat-slaap saam met laat-gaan-slaap
is eerder my oumens-aktiwiteit
.
©Teárlach

gedog

Deur Datum gepubliseer: 24 November 2020 10

.
ai, die gedog word ‘n gedrog
in goedertrou maak jy foute
om sommer iets aan te neem
daarop te reageer is net bog
.
reëls bly mos altyd reëls of nie
daarsonder word jy ‘n diktator
sommer wydsbeen oor alles
en almal trap en aanstoom
.
oor my…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 674 gaste aanlyn

Bydraes – Argief