Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Huwelik

Agter toe deure

Deur Datum gepubliseer: 27 Maart 2022 11

Brons gradering. 847 woorde

Agter toe deure

“Maak oop die deur!” ʼn Harde gehamer van vuis op hout volg. “Maak oop die donnerse deur nou! Ek maak jou vrek as ek hier uitkom, hoor jy my? Ek maak jou fokken vrek!”
Debbie sak bewend op die rusbank…

Terugblink oomblik

Deur Datum gepubliseer: 10 Maart 2022 21

Terugblink oomblik

Leef oomblikke om van te lewe
dank God vir wonderlike tye
kan opstaan en voort strewe
wil nog soveel doen in lewe

Oupa en ouma kyk uit bewonder
sit op stoep van hul huis
lewe saam was iets besonder
kinders gevoel hul altyd tuis

kleinkinders saam en boek lees
wag bly dat oupa oor stories praat
van wat…

Taai Tamaletjie

Deur Datum gepubliseer: 10 Februarie 2022 12

Gradering: Silwer
Woordtelling: 320

Ek verstaan hoekom die manne maan toe gegaan het. Ek verstaan Aardrykskunde, en ek verstaan so ‘n ietsie van Wiskunde, behalwe as dit by kos, sin en tan kom. Maar as daar nou een ding is wat ek rêrig niks van verstaan nie, is dit die Liefde.

Liefde,…

Soos die Val van die Dobbelsteen

Deur Datum gepubliseer: 7 Januarie 2022 14

Wanneer sy haar mediese tas vat en begin stap in die rigting van die uitgang, voel sy die rugby bal haar liggies teen die kuit tref. Sy draai terug, sien hoe die hele span in afwagting wag vir haar reaksie, skielik is sy lus om hulle terug te…

Hoe diep die vreugde

Deur Datum gepubliseer: 1 Januarie 2022 13

Hoe Diep die Vreugde

Die skok tref hom soos ʼn vuishou op die hart, ‘Rastor Battle, ʼn baie jong Rastor Battle’, flits dit deur hom, maar dit kan nie wees nie, dit weet hy. Hy sien dit asof in stadige aksie, die oopswaai van die luukse motordeur, die pragtige…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 97 gaste aanlyn

Bydraes – Argief