Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Kinders

traantjies

Deur Datum gepubliseer: 17 Februarie 2016 32

selfs die see se sagte kus kan nie
jou traantjies heeltemal uitvee

jy arme verstote misbruikte kind
uitwerpsel van ouer-barbarisme

wat het jy gedoen om dit te verdien
verminkte liggaampie in opdrifsels

opdrifsels van die mens se bestaan
watter reg het sulke ouers tot lewe

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 233 gaste aanlyn

Bydraes – Argief