Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Kinders

Slapeloos in die voorstad

Deur Datum gepubliseer: 2 Julie 2016 10

Mamma, is jy wakker
ek kan nie slaap nie, Ma.
Dis twee-uur in die oggend
en dis donker hier by my.
Buite in die straat
ry ‘n kar nou net verby –
deur skrefies in die blinding
breek die maan.
Mamma,
ek tel my vrese een vir een
en…

God het sy punt gemaak

Deur Datum gepubliseer: 30 Junie 2016 14

Anel Steyn
01.05.1988 – 29.05.2014

Voor in die kerk moet ek vandag sit,
Tussen sakdoeke, swart pakke en hande wat bemoedigend
oor my streel en saam met my bid.
Bid vir jou, my kind. Bid vir my.

Hier is baie mense. Familie en vriende, selfs ‘n onbekende gesig of twee.
Hulle…

ʼn Fluisterstem in die winter.

Deur Datum gepubliseer: 29 Junie 2016 13

Ek is in die lente van my jeug
lewenslustig in die broosheid,
dra ek my lente blommetjies
vir my toekomstige lewensmaatjie.

So groei ek sterk en geil in die somer
en lewer my vrug in oorvloed
in die aanskouing van my kroos
as erfenis vir hul behoud.

Pluk ek die vrugte in my herfsjare
geniet ek dit in…

ROND GENOEG.

Deur Datum gepubliseer: 21 Junie 2016 9

Saterdagoggend. Bokka is nie hier nie, maar om langs die see en al met die strand langs te stap, voel ek sy teenwoordigheid in die gees. In my kop gesels ek met hom. In my ore hoor ek hom antwoord. Agter my ooglede sien ek hom.

Daar is…

n Kreef hoort in die see

Deur Datum gepubliseer: 20 Junie 2016 8

ʼn Paar Desembers terug besluit ek om vir tien dae met my kinders ʼn weskus dorpie te gaan ervaar.
Ons kry die eerste huisie reg by die visserskuite amper op die strand.
Ons boer op die sand. Ons geniet die eenvoud van die weskus. Kinders is kinders en…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 622 gaste aanlyn

Bydraes – Argief