Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Kinders

AMETIS (dis in die klip)

Deur Datum gepubliseer: 7 April 2016 9

“Ametis” het jy gesê

toe rinkel klank
soos klippieklokkies
deur my lyf
en kleur my wêreld pers en violet

en op daardie oomblik
breek die dag se grou
en word ‘n vonkeluur
vol lank gelede se onthou.

*

Pa leun teen die deurkosyn
in sy hand, ‘n bruin kardoes.

Ek laat die steentjies tuimel
in ‘n hopie op my bed
en stryk dit…

Vasti

Deur Datum gepubliseer: 6 April 2016 9

jy met jou grypende handjies
en glimlag skitterwit tandjies
met jou sagkens tone loop
wat dink jy kan almal omkoop

daar’s niks wat jy sal los
net ek weet hoeveel geduld dit kos
maar by dit alles saam,
jou lieflingskind,
gevoelens is nes die wind!

Resensie: Die film, Soos die vader so die seun.

Deur Datum gepubliseer: 5 April 2016 14

Wat soms gebeur, nie dikwels nie, is dat in die bes-gereëlde geselskappe, ook in die bes-gereëlde inrigtings in ‘n geselskap, ‘n fout ontstaan. Ewe in ‘n hoogs-industrialiseerde, higiëniese volk met ‘n hoë vlak van opvoeding soos in Japan kan dit gebeur dat twee kinders in ‘n geboortekliniek per abuis…

Wat is ‘n huis sonder ‘n Moeder

Deur Datum gepubliseer: 4 April 2016 13

Wat is ’n huis sonder ’n Moeder

In my Ouma se huis in Johannesburg was daar in die sitkamer ’n pienkerige porseleinbordjie teen die een muur met die woorde: “Wat is ’n huis sonder ’n moeder”.

As ek reg onthou, dan het daar in ’n tante of…

Die Avonture van Jannie en Gertjie Deel III – Laaste Deel.

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2016 12

Dit is Jannie en Gertjie se eerste skool vakansie in die hoërskool, hulle loop so tussen pouse tyd op hulle laaste skooldag oral op die skoolgronde rond en gesels en beplan oor wat hulle alles die vakansie gaan aanvang,
“Jy weet Jannie ek dink dit is weer tyd vir…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 76 gaste aanlyn

Bydraes – Argief