Jongste aktiwiteit:

Posts tagged "Liefde"

ʼn Minnelied geskryf deur Dale Penderis © Elke siel vertel ʼn storie Van swaarkry of van glorie Van te veel of van te min Net nooit genoeg nie Elke plooi is ʼn verhaal Van seerkry of sukses behaal Die spore van die lewe Soos ink oor ons geskryf Elke bitter het ʼn oorsprong ʼn fontein […]

My Herder geskryf deur Dale Penderis © In my ongevormde jare nog nie in my moeder se skoot was my dae reeds vir my opgeskryf deur my Skepper, sê die Woord Hoe wyd strek U goedheid tot in ewigheid U vul my hele wese met U teenwoordigheid nêrens wil ek wees as U nie by […]

Toe oujaarsnag ‘n natnuut nuwejaarsmôre word die son sy goue strale vonkelnuut oor die swartkliprantjies stort het ek nog grootoogwakker oor jou en my gedroom verwonderd in die lankverlore hartsgevoel se saligheid geloom my gemoed was tot oorlopens vol soos die weduwee se kruik vroegoggend het nog heerlik vars na laatnagreën geruik kraaknuut kom klop […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed