Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Mans

Erin

Deur Datum gepubliseer: 20 Januarie 2022 2

“Sinneloos, magtag, het jy in jou lewe iets meer sinneloos gesien,” en hy slaan die groot vuis op die tafel hier langs my sodat die koffie bo-oor die rand stort.
Ek ken Bart Groene seker twintig jaar, nee ses-en-twintig jaar om presies te wees, en nooit het ek hom…

Soos die Val van die Dobbelsteen

Deur Datum gepubliseer: 7 Januarie 2022 2

Wanneer sy haar mediese tas vat en begin stap in die rigting van die uitgang, voel sy die rugby bal haar liggies teen die kuit tref. Sy draai terug, sien hoe die hele span in afwagting wag vir haar reaksie, skielik is sy lus om hulle terug te…

Hoe diep die vreugde

Deur Datum gepubliseer: 1 Januarie 2022 3

Hoe Diep die Vreugde

Die skok tref hom soos ʼn vuishou op die hart, ‘Rastor Battle, ʼn baie jong Rastor Battle’, flits dit deur hom, maar dit kan nie wees nie, dit weet hy. Hy sien dit asof in stadige aksie, die oopswaai van die luukse motordeur, die pragtige…

Terug na die Begin

Deur Datum gepubliseer: 29 Desember 2021 Hou van

Terug na die Begin
Sy kyk na die groot kop van die man wat gebukkend oor haar tekeninge staan, voor sy iets kan sê, word hy bewus van haar teenwoordigheid, kom orent, en draai om, en al wat deur sy gedagtes gaan, is, ‘Wat sal die ‘kind’, hier in…

Soeke

Deur Datum gepubliseer: 25 Desember 2021 Hou van

Soeke, April 2010

“Ek sal jou ruïneer, ek sal jou verneder, ek sal die wêreld wys die wonderlike Dr. Reza Ciske is niks anders as ʼn siek sielkundige wat haar pasiënt met haar siek persoonlikheid tot selfmoord gedryf het nie.”
Harde woorde wat bedoel is om te raak, en seer te…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 315 gaste aanlyn

Bydraes – Argief