Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Mans

Kompas Cowboy (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 19 Oktober 2020 19

vrouman is n cowboy
‘n kaartman inklusief
hy speel in na-nagure
en skryf sy naam kursief

sy dryfding is sy baby
almal kan maar staar
old spice is sy perfume
hy drink milkshakes in die bar

om sy nek ‘n goue ketting
wat sy adamsappel vlei
sy boots is blink met…

Blake

Deur Datum gepubliseer: 23 September 2020 10

Ella word bewus dat iets haar wang kielie en sy krap onwillekeurig. Dan maak sy haar oë oop, net om vas te kyk in ‘n paar oë wat haar herinner aan die ligblou van die hemel; die blou van die lug net voor die son vroegoggend die aarde met…

As jy lief is vir my, sal jy

Deur Datum gepubliseer: 11 September 2020 19

Oom Shakespeare loop en vertel mos dat jy moet lief wees vir almal, net ‘n paar mense vertrou en niemand skade berokken nie. Makliker gesê as gedaan. ‘n Mens is geneig om te dink dat liefde ‘n onskuldige, skadelose emosie is wat net goeie dinge in die wêreld bring….

Koning Wense

Deur Datum gepubliseer: 10 September 2020 7

jou wense verbloem
bom, vermink ons
tot rooi bloed grond
oë.

jy verwens vervloek
verwoes met
kraam geweld
nuwe bloed.

jou wense spoel terug
vervul jou eie
slegte droom
jy jouself is dood.

Projek

Deur Datum gepubliseer: 10 September 2020 15

werk is gedaan
dink verwoel in
konkrete mure.

trots staan werkers
staar na holtes
gevul met drome.

stadig omdraai
loop in moë klere
geen meer werk hier…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 392 gaste aanlyn

Bydraes – Argief