Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Mans

Die Mars- en Venus-ding 1

Deur Datum gepubliseer: 2 September 2020 9

Ek het nou sommer van meet af besluit dat daar meer as een van hierdie storie gaan wees, díé dat ek nommer een bo-aan skrywe, want oor die man en vrou verskille sal daar so nimmer as te nooit genoeg gepraat kan raak nie!

Kom ons begin by directions!

Ons ry…

bosvark jag

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2020 7

foksies se asems jaag
langbeen soos hul ouers was
rats en vinnig oor gras en bos
lig gebou, gebou om te hou

ou vette kreun en knars
deur bosse en takke woes
snork en ploeg met tande
alles moet net weg koes

foksies kry sy snuf
en jaag met onheilige geluid

METAMORFLOOS (goud)

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2020 10

môre stap ons weer
oor ‘n onbekende pad
saam met bekende
vreemdelinge
verby ongedefinieerde oomblike
deur ‘n woud vol sekelbos en doring takke
en luister na ongehoorde klanke
saam met jakkals, klip en ander nomadiese nommers
en probeer meerdimensioneel wees
in die illusie van ons bestaan
asof ons grense…

HEERLIKE DAG BY DIE SEE

Deur Datum gepubliseer: 28 Julie 2020 16

HEERLIKE DAG BY DIE SEE
(Brons)

teen die kus vind my siel rus
in die kabbel en klots van die branders teen die rots
dis wat die swaarheid blus

kort daarna behou ons die hitte in ons eers koue litte
met die vuur wat naby ons hardop knetter
en die…

Toe doughnuts nog lekker was!

Deur Datum gepubliseer: 9 Julie 2020 13

Hierdie mense is nou ‘n ware verhaal.

Ek onthou my eerste motorkar: ‘n witgeplakte roes besmeerde Opel kadett 1985 model, hy was nou nie ‘n Ferrari nie maar jinne as hy maar was sou ek nie nou die verhaal skryf.
Ek kan skaars nog behoorlik bestuur, sekerlik my drywers lisensie…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 142 gaste aanlyn

Bydraes – Argief