Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Mans

KATEGORIE: Verskillendes, snaakses – Swemster

Deur Datum gepubliseer: 19 Mei 2017 9

KATEGORIE: Verskillendes, snaakses – Swemster

Beth is swemmer. Omdat sy ‘n vrou is, is sy ‘n swemster; daar sy ‘n swemkampioen is, is sy ‘n swemster.

Haar kêrel Andreas is ook swemmer; daar hy ‘n man is, is hy nie ‘n swemster nie, maar ‘n swemmer; ook hy is ‘n swemster,…

Meimaand se mantra

Deur Datum gepubliseer: 30 April 2017 21

Iewers op die oewers
van my lewe
het Meimaand
jou kom kry.
Jy wou weet
of my son jou ook sal vergeet,
of sy strale jou voetspore sou afmeet
in die lig van my volmaan
waar drome ruimteloos
deur die lug sou sweef.

Jy wou weet
of jou stem sou…

Agter geslote deure

Deur Datum gepubliseer: 14 April 2017 19

Agter geslote deure
van hul volmaakde bestaan
dreun die harde woorde
wat deur haar menswees slaan

Haar selfbeeld is stukkend
haar menswees, net ń hopie as
haar oë net ń herinniring
van die sonskyn wie sy was

Hy slaan nie met die vuis nie
maar moker met die tong
sy woning…

Die SKILDERYPRYS

Deur Datum gepubliseer: 7 Maart 2017 9

Die SKILDERYPRYS

Die Grootprys vir die beduidendste nuwe skildery word toe deur ‘n man gewen wat eintlik glad nie voorgehad het om deel te neem en nie eers ingeskryf het nie.

Dis ‘n reeks klein blaaie wat sy vrou ingedien het in die tyd toe hy in die stoepkamerateljee bedlêerig so…

RESENSIE: Oor Mense en Perde, die film

Deur Datum gepubliseer: 20 Februarie 2017 11

Oor Mense en Perde, die film

Gewoonlik verskyn die duitse weergawe van ‘n buitelandse boek of film drie of hoog­stens ses weke nadat dit amerikaans uitgegee is. Of hierdie film ooit na die VS van A gaan kom, weet ek nie. Maar in hierdie geval het die vertaling, die verduitsing…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 307 gaste aanlyn

Bydraes – Argief