Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Mans

Skuldig

Deur Datum gepubliseer: 8 Julie 2020 10

my daad
gebrandmerk as sondig
in ander se oë
wat die werklikheid
met ongemak waarneem.

elke daad
staan bo die moet en moenies
oordeel alleen
aan die lewens
se wins en verliese staat.

in balans
is ń ouer klap
ń rooi kinderboud merk
op sy tyd ń
seer en reg in…

Mans Laai

Deur Datum gepubliseer: 19 Junie 2020 8

elke man het ń laai
waar belangrike stukkies
man goed wegkruip,
van die skoonmaak.

lank oorlede masjien kontroles
verslane honde muti
slaap ongestoor
in die vashaak laai.

versteek vir meskien nodig
in laai van vol verkeerd gekoop
wat nooit nut gaan vind
in hierdie lewens verhaal.

Karma (Limeriek)

Deur Datum gepubliseer: 28 Februarie 2020 8
  • Pou Piet Pompies wil meisies vang,
    So is elke vrou vir hom bang.
    Hy kleim hy is kaas,
    Maar brein byt die baas.
    Nou’s Piet Verdriet sy droewe rang.

Charleine Collins © 2020
Illustrasie: https://www.britannica.com/animal/peacock

Grootste man met die kleinste hart……. Grepies uit ons lewe

Deur Datum gepubliseer: 27 Februarie 2020 9

Grepies uit ons lewe….

Herman werk laat gisteraand, Lesley, my kwadrupleeg-seun is by my Ma en Pa, ek dwaal deur die groot stil huis – laatmiddag Donderdag, 24 November. Van die yskas na die kamer… doelloos.

Ek wil nie voor my Silhouette Cameo papier snyer gaan sit nie want…

Tuinbou Limeriek

Deur Datum gepubliseer: 26 Februarie 2020 9

Oom Hansie is lief vir sy tuin
Tant Ralie sê: “Als vir die skyn!
Hy loer oor die muur
In die namiddag uur
Na die mooie Mev. Stienie Steyn!”

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 131 gaste aanlyn

Bydraes – Argief