Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Musiek

EK KEN ‘N TAAL

Deur Datum gepubliseer: 9 Oktober 2019 11

VERS 1

Ek’t gehoor daar’s ‘n taal wat van ver af kom,
onwetend oor ‘n blou oseaan.
Om haar vlag te plant op ‘n Suiderstrand,
toe wankelend in wording moes staan.
Ek’t gehoor daar’s ‘n taal wat gewortel is
in die aarde soos die stam van Kambro.
Dialek in Kaap’s…

DIE KRITIKUS

Deur Datum gepubliseer: 25 September 2019 10

ORRELIS
Ek sing my hart uit voor ’n swart plank op ’n leë verfblik; my gesangeboek balanseer teen ’n baksteen, my vingers gly op en af – ek is ’n orrelis in my verbeeldingswêreld. Ek kyk kamma-kamma na die note voor my, blaai om, trap met my voete op…

SIMFONIE

Deur Datum gepubliseer: 25 Julie 2019 7

SIMFONIE

Simfonieorkes
die klanke sny soos ‘n mes
voel die trompet en viool
Militêre kadeteskool

die dek van ‘n passasiersboot
skitter met silwer en goud op die boot
luister na die sagte sielsgenot
die konsert gee ons groot genot

soos ware musiekante
hoor jy die klassieke klanke
kry jy hoendervleis en koue…

Kaapse saksofoonspeler

Deur Datum gepubliseer: 13 Julie 2019 10

Die kaap mis jou, Robbie;
hulle noem jou Kaapse doktor

Waarom – miskien: die een
wat worstel
met kwale en donker buie?

Mense in sinkhuise
hoor die blues;
vir iemand (en iemand se kind)
is dit
‘n blou maandag
elke dag
in die buurte

Die sand, wind en sirene
skuur die woonstelle
… laat hulle kleurloos en vaal
in the laat-middag son

Gewere skiet

Meisie-kinders verdwn;
hul…

Mistiek van musiek (en wat dit doen aan my siel)

Deur Datum gepubliseer: 14 Junie 2019 7

Op die ritme van note op die rug van liriek,
sweef gedagtes na gister se akostiek.
Emosie van nostalgie vier hooggety
bring heimwee en verlange terug na my.
.
Oopgekloof lê my hart, bloei in verlang,
Vloei rivier van trane vry oor my wang.
Herleef ek in hede, die…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 78 gaste aanlyn

Bydraes – Argief