Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Musiek

Valentyn

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2020 12

Valentyn

Vers 1:
Dis net bokse van tjoklits
En bloedrooi rose waar jy kyk
Dis iets so lekker
Iets wat so mooi soos die liefde lyk

Vers 2:
En ek kry nou dié gedagte
Soos daai dag weer nader kruip
Een uit 365 dae is nie genoeg vir my
En ek…

Blomme

Deur Datum gepubliseer: 30 Mei 2020 16

Blomme

Vers 1:
Eendag is eendag
Dan is alles verby
Eendag is eendag
Vir jou en vir my

Vers 2:
Eendag is eendag
Dat die son nie meer skyn
En al die tydelike dinge
Onherroeplik verdwyn

Koor 1:
Maar vandag het ons nog kans
Om alles reg te maak
Ons het nog…

Vat My Terug Na Die Platteland

Deur Datum gepubliseer: 30 Mei 2020 9

Vat My Terug Na Die Platteland

Vers 1:
Ek onthou nog daardie dag
Toe my hart nie meer kon wag
Vir die stad se liggies
Om my drome waar te maak

Vers 2:
Maar iewers hierso op my pad
Het die goue liggies van die stad verdof
En hul glans verloor

Onvergeetlik

Deur Datum gepubliseer: 30 Mei 2020 8

Onvergeetlik

Vers 1:
Al vergeet ek my woorde
En het ek nie meer volle beheer
Oor my doen en late
Sal ek steeds hierdie weet

Vers 2:
Ek sal weet wat liefde is
Sal weet waar my hart veilig rus
Ek sal weet
Aan wie se sy ek behoort

Koor:
En al…

Wense Vir Jou

Deur Datum gepubliseer: 29 Mei 2020 8

Wense Vir Jou

Vers 1:
Mag jy nooit neersien op ander
En dink jy is méér kosbaar
Mag jy nooit ander se waarde
Aan hul omstandighede bepaal

Vers 2:
Mag jy altyd goed sien in mense
En mag hulle goed sien in jou
Mag jy nooit jou lus vir wen verloor

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 361 gaste aanlyn

Bydraes – Argief