Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Musiek

Hulde Aan Ons Helde

Deur Datum gepubliseer: 28 Mei 2020 8

Vers 1:
Jy het jou ma daar sien staan
Met ‘n bruin koevert in die hand
En ‘n traan op die wang
Sy het stilweg geknak
En haar oë het verklap sy is bang
Toe sy jou tas help pak

Vers 2:
Daar was ‘n seer
In jou pa se…

Klassieke Ewewig

Deur Datum gepubliseer: 3 Maart 2020 5

Sit vlak, koffie warm
verskans in leer
teen wit gerypte gebrande gras
vertrap, gekou
in armoede.

Plaaslike talent voer
Mozart, Hayden…
in suiwer klanke uit
omvou in warmte.

Soweto bladmusiek verrook
speel hier en daar
in ń konka vuur,
om in die dowe konsert
van koue hande
pas te hou.

Geen ewewig…

Geraas

Deur Datum gepubliseer: 25 Februarie 2020 8

Geraas se daeraad
kom as een klankie
wat bou na volle
donderende weer
sonder einde
geraas.

Die emosie lawaai,
wat soms so lekker
geen alleen verdra,
vul die ruimte
met ń geruis
wat klank tuine
met onkruid oorval.

Die sanger skree herhalend
bo die geraas
terwyl die massa
verskrik die lywe…

Bella is ‘n boklam

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2020 8

Bella is ‘n boklam
kan huppel en kan jive
maar Bella word geroskam
deur Stienie en oom Clive

Bella is lammertjie
so stuitig en so vry
want vir Bella kon jy nooit nie
in die kraal inkry

Bella is ‘n boklam
kan huppel en kan jive
maar Bella word geroskam
deur…

Babbelbekkie blinkoog

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2020 14

Vetkryt figure versier my mure
in helder reenboog kleure
vars vetkoek en biltongbrode
vermeng met die soet kombuis geure

Koekies en kersies en kinderversies
gestrooi oor die voorhuisvloer
in ouma se huis is almal tuis
word almal tot oormaat gevoer

hier in ouma se kombuis
voel die hele wereld tuis
is…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 103 gaste aanlyn

Bydraes – Argief